About Riverview Primary
RIVERVIEW PRIMêR is ‘n gewone openbare skool wat bedryf word in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996. Die kurrikulum wat aangebied word, is in lyn met die Hersiene Nasionale Kurrikulum Verklaring. Die skool word befonds in terme van die Gewysigde Norme en Standaarde vir die befondsing van Openbare skole ( 31 Augustus 2006 ). Alle opvoeders by die skool is permanent.
Quick Facts
EMIS No: 0130338141
Phase: Primary School
Sector: PUBLIC
Quintile: 4
Status: OPEN
Specialisation: To be Updated