School Logo for Uniondale Hs

Uniondale Hs

location_on UNIONDALE, Western Cape

About Uniondale Hs

H/S Uniondale akkommodeer leerders vanaf gr. 1-12.
Getal leerders = ±320.
Opvoeders: 12 Departementele poste,
4 Beheerliggaam poste 1 deeltydse Remediërende pos. Skool beskik oor 2 koshuise wat deur baie toegewyde personeel beman word. Sportsoorte aangebeid: Rugby, Netbal, Krieket, Tennis, Playball en musiek. Deur die jare het ons skool verskeie provinsiale sportmanne en vroue opgelewer.

Quick Facts

badgeEMIS No:  125112257
schoolPhase:  Combined School
businessSector:  PUBLIC
paymentsQuintile:  4
constructionStatus:  OPEN
starSpecialisation:  To be Updated

Offers and Local Businesses

Browse through great deals and offers from local and national businesses